81 minutes | Feb 15, 2021

Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden 馃馃挮馃

"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het s贸 baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en h贸贸r..." 聽 "I get by with a little help from my friends, family and faith." 聽 Greteli Fincham en Marguerite van Eeden聽is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast. 聽 Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel. Hierdie twee talentvolle geeste maak waves in wat hulle doen en maak vriende oor wie hulle is 馃挌
Play
Like
Play Next
Mark
Played
Share