70 minutes | Feb 4, 2021

Episode 68: So Loop Hy Maar - met Dricus Du Plessis 鈿★笍馃鈿★笍

Iemand wie mens amper bang is om aan jou meisie voor te stel omdat hy so f&kken awesome is! 鈿○煒呪殹 Dan nog 'n MOERSE NICE ou ook... Dricus Du Plessis het vroeg provinsiaal rugby gespeel, maar besluit hy wil fight... Op 5jarige ouderdom het hy met judo begin en op 16 het sy dissipline in martial arts (en sommer skoolwerk) geskyrocket. Di茅 26 jarige Vrystater, Hartbeespoortdam-leerder en nou Pretorianer, het al 'n groot kompetisie in Pole gewen, onlangs sy UFC debuut - in Abu Dhabi teen 'n 6jaar-ouer Brasiliaan - 1ste rondte knockout gewen en oefen nou vir sy volgende UFC fight, 20 Maart 2021, teen 'n Amerikaner. (Dit sal op SuperSport Action - channel 210 - te sien wees.) Die man se gemaklikheid en nederigheid maak hom s贸 lekker om mee te connect, terwyl mens rustige selfvertroue en ysterlik dryf binne die medemenslikheid aanvoel. Mens wil, in fact, jou meisie 茅n vriende aan so awesome mens voorstel - sy generosity maak mens gesien en geinspireerd voel. Geen druk, net onvoorwaardelike support, Champ. Leer by jou en waardeer jou 馃檹聽 Dankbaar v铆r - en opgewonde 贸贸r - mense soos jy... Flow & fly, 'Stillknocks'! 鈿○煉氿煔馃殌馃殌
Play
Like
Play Next
Mark
Played
Share