160 minutes | Aug 19, 2020

Episode 62: So Loop Hy Maar - Ludwig Binge en So 馃挋馃挏馃枻

'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal...聽 Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde, verwarring, insecurity, die lewe, dood, karongelukke, euphoria, professional envy, pyn, angs, social media, drome, hoop, die toekoms, ouer word, menswees. En alles anders ook! 馃槈馃巻 聽 Een van die emosioneel-intelligentste mense wat ek al ooit ontmoet het (met 'n bonatuurlike fyn waarnemingsvermo毛) - ek is onbeskryflik dankbaar vir hoe Ludwig mens laat voel.聽 聽 Ek het hom op Ho毛rskool ontmoet (wat seker maar verwarrende jare vir baie mense is) en hy het my help tuis voel.聽 In myself, my ego, my onsekerhede.聽 聽 Iemand wat mense uit die staanspoor met reuse respek hanteer en wie met sensitiwiteit en empatie met 谩lmal en 谩lles omgaan.聽 聽 Ek het ongelooflike dankbaarheid vir die geduld en lesse wat hy my (dikwels sonder dat hy weet!) oor die jare geleer het. 聽 My tjom, mag ons altyd, s贸贸s altyd, deur alle vreugde en pyne aanhou saamlag 鈿★笍馃挌 聽 Jy is 'n besonderse special mens en ek hoop jou idee van die hemel word waar 馃挋馃惉 聽 Ludwig Jar-Jar Machete Binge, ek is MOERSE LIEF VIR JOU MY TJOMMA!! 鉂わ笍鈿★笍馃殌馃殌馃殌 聽 聽
Play
Like
Play Next
Mark
Played
Share