141 minutes | Aug 9, 2020

Episode 61: So Loop Hy Maar - Daneel Malgas en So 💚🤖🎆

"Die coolste ou in die Kaap"   Dis min dat iemand ewe kind & cool is...    Daneel Malgas is die shit.   'n Senior Software Developer wat meer verduidelik oor Cloud Computing, Web Developing, Machine Learning, AI and adapting to different race-groups through dialect.    We also ponder whether DAYDREAMING can save the world 😉   Moerse amazing om op 'n skoolaand met iemand oor Zoom nét so lekker te connect soos 10 jaar gelede 2am op Sgt. Pepper se stoep 💙🚀   Soos hy sê, dalk was drank en musiek "net die verskoning vir saamwees".    Daneel, love you my brother, jy's 'n spirit surfer en ek voel GENUINE cooler net om jou my vriend te kan noem 💯💚🙏   Dankie dat JY saamluister!   MOERSE LIEFDE!!!!!!!!!!!!    
Play
Like
Play Next
Mark
Played
Share