stitcherLogoCreated with Sketch.
Get Premium Download App
Listen
Discover
Premium
Shows
Likes

Listen Now

Discover Premium Shows Likes

gevaaalik.comedy Podcast

4 Episodes

79 minutes | Nov 2, 2017
#100 - Jonk, dom en vol drank
In hierdie week se gevaaalik.comedy Podcast praat gaan ons old school vir episode 100, en ek en Sven praat oor hoe dom jy is as jy jonk en vol drank is! Vir meer gevaaalik.comedy Podcast: http://gevaaalik.com/category/gevaaalike-podcast *Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.
52 minutes | Oct 24, 2017
#99 - Edgy woede en die family brand
Na 'n lang dag vat ek myself uit my comfort zone deur 'n solo podcast te doen waar ek bietjie vent oor my woed, ek wat te edgy is en ook 'n sogenaamde family brand. Ondersteun die podcast en gevaaalik.com: http://gevaaalik.com/shop http://gevaaalik.com/mantality *Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.
21 minutes | Sep 22, 2017
#98 - 'n Verjaarsdag, cryptocurrency en die trolls wat gevaaalik.com aan die gang hou
http://gevaaalik.com/
19 minutes | Sep 11, 2017
#97 - Ok Google, #ViaWMJ en waar is jou aandag?
Ek word herhinder aan hoekom ek doen wat ek doen, ek dink oor 'Ok Google' en die toekoms van tech. Die manier hoe vermaak ingeneem word en waar mense se aandag lê word ook bespreek na my eksperiment met die #ViaWMJ kompetisie. Ondersteun die podast deur vir jouself iets te koop deur http://gevaaalik.com/mantality.com
COMPANY
About us Careers Stitcher Blog Help
AFFILIATES
Partner Portal Advertisers Podswag
Privacy Policy Terms of Service Do Not Sell My Personal Information
© Stitcher 2022