stitcherLogoCreated with Sketch.
Get Premium Download App
Listen
Discover
Premium
Shows
Likes

Listen Now

Discover Premium Shows Likes

Ek hou van travel!

3 Episodes

58 minutes | 3 years ago
Episode 3: Ek gaan Suid Korea toe!
In hierdie episiode gaan ek Suid Korea toe waar ek niks kon lees of verstaan nie. Ek ry ook die ondergrondse trein en eet seekat tentakels!
65 minutes | 3 years ago
Episode 2: Ek gaan Bali toe!
In hierdie episiode gaan ek na die Indonesische eiland Bali toe vir 'n maand. Orals van Changgu af to by Sanur. Ek sien ook 'n vulkaan vie die eerste keer.
52 minutes | 3 years ago
Episode 1: Ek gaan Thailand toe!
In hierdie episode gaan ek Thailand toe. Ek vertel vir jou alles vanaf die eerste keer wat ek by die lughawe se deur uit is tot by die keer wat ek aan die slaap geraak het bo op 'n boot se dak in die son.
COMPANY
About us Careers Stitcher Blog Help
AFFILIATES
Partner Portal Advertisers Podswag
Privacy Policy Terms of Service Do Not Sell My Personal Information
© Stitcher 2020